Menu Close

Driemanskap Monument


Voor die Stadsaal is die Driemanskap Monument, ń obelisk met 3 bronsbeelde van die Driemanskap, heersers van ZAR. Die ontwerper is Hennie Potgieter, onthul in 1954. Die borsbeeld van Paul Kruger is gesteel en die ander twee is verwyder en veilig gebêre tot planne gefinaliseer is om monument na veiliger terrein te verskuif.