Menu Close

Aardbol

Voor die Stadsaal is ook die Aardbol, gemaak en geskenk deur Italiaanse Krygsgevangenes tydens die Tweede Wêreldoorlog, ter herinnering aan alle krygsgevangenes.