Menu Close

Heidelberg

Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied.

Heidelberg is gestig deur Heinrich Ueckermann. Ueckerman het in 1860/61 ‘n handelstasie op die Plaas Langlaagte gestig. Die dorp is in 1862 gestig en vernoem na sy tuisdorp in Duitsland. Heidelberg word geproklameer in 1866

Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis van Suid-Afrika, veral tydens die Eerste sowel as die Tweede Vryheidsoorlog (ABO).

Shepstone annekseer die Transvaal vir die Britte in 1877 en Heidelberg word die basis van die gewapende verset. 1880 by Paardekraal word Heidelberg aangewys as die hoofstad van die ZAR onder leiding van die Driemanskap :Paul Kruger, PJ Joubert en MW Pretorius. Heidelberg was dus hoofstad van die ZAR tydens die Eerste Vryheidsoorlog 1880-1883.

1885 word die Witwatersrand goudrif ontdek in Heidelberg distrik.

1890-1910 tipiese Victoriaanse boustyl, vandag nog behoue.


Klipkerk


Skool Heidelberg


AG Visser Huis

Klipkerk

Laer Volkskool

AG Visser Huis




Stadsaal


Driemanskap

Ou Heidelberg Stasie

Stadsaal

Driemanskap Monument


Aardbol


Bakoond


Tronk 2

Aardbol

Bakoond

Die Ou Tronk


Begrafplaas

Kloof Begrafplaas